KORREL KNERTSIE
Hoe meer jy Kou hoe minder kan jy Korrel!

KORRELKOU IS 'N EGTE AFRIKAANSE, 100% NATUURLIKE GRANDILLA KNERTSIE.

 

Het jy al KORRELS gekou?

Kry KORRELKOU

 
 
Kontak ons!
 
Ken die storie!

Op 6 April 1652 het ‘n vierde skip, “Die Karolis”, in Tafelbaai anker gegooi. Aan die stuur was ene Kaptein Kornelius Kettius. Kornelius was geskok toe hy sien aan watse korrels Jan van Riebeeck kou. Hy het toe dadelik besluit om régte Korrels te begin stook. Hy moes immers vir Jan wys wat hy bedoel met KORRELKOU. Kort voor lank was KORRELKOU permanent aangehou in die halfweg stasie om te verseker dat alle reisigers wat die Kaap de Goede Hoop aandoen net die hoogste gehalte KORRELS KOU! Kornelius het later 12 bottels KORRELKOU geruil vir ‘n plasie wat deur die KhoiSan bewoon is. Die KhoiSan het Kornelius “Kaptein Korrel” gedoop en aan hom ’n kettie gegee om dankie te sê vir die effek wat KORRELKOU op hulle gehad het.

Lank lewe Kaptein Kornelius Korrel.

 
 

Kontak ons:

 

info@korrelkou.co.za

Bestellings:

084-406-6295

bestel@korrelkou.co.za

 

MBG-Work-File.png