KORREL KNERTSIE

KORRELKOU IS DIE ENIGSTE EGTE AFRIKAANSE, 100% NATUURLIKE GRANADILLA KNERTSIE.

Tinteltong Toekenning Wenner 2019

Hoe meer jy KOU hoe minder kan jy KORREL!

AansKOU KORRELKOU van nader...

Het jy al KORRELS gekou?

Kry KORRELKOU

Kontak ons!
Ken die storie!

Op 6 April 1652 het ‘n vierde skip, “Die Karolis”, in Tafelbaai anker gegooi. Aan die stuur was ene Kaptein Kornelius Kettius. Kornelius was geskok toe hy sien aan watse korrels Jan van Riebeeck kou. Hy het toe dadelik besluit om régte Korrels te begin stook. Hy moes immers vir Jan wys wat hy bedoel met KORRELKOU. Kort voor lank was KORRELKOU permanent aangehou in die halfweg stasie om te verseker dat alle reisigers wat die Kaap de Goede Hoop aandoen net die hoogste gehalte KORRELS KOU! Kornelius het later 12 bottels KORRELKOU geruil vir ‘n plasie wat deur die KhoiSan bewoon is. Die KhoiSan het Kornelius “Kaptein Korrel” gedoop en aan hom ’n kettie gegee om dankie te sê vir die effek wat KORRELKOU op hulle gehad het.

Lank lewe Kaptein Kornelius Korrel.

Lank lewe KORRELKOU!

Kontak ons:

 

info@korrelkou.co.za

Bestellings:

084-406-6295

bestel@korrelkou.co.za

 

MBG-Work-File.png